NewsSchools

C.R. se trompoppiesterre

Laerskool Staatspresident C.R. Swart se trompoppies het vir verskeie top-prestasies gesorg.

Tydens die Streekkompetisie het hulle altesaam 11 eerste plekke ingepalm en is as die Kampioen van Kampioene van die Nkangalastreek aangewys. Boonop het hulle die naweek die Mpumalanga Kampioen van Kampioene-trofee in Nelspruit gewen!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button