General

  • Farm Jam Leg four

    Community galleries

    A selection of photos of Farm Jam Leg four which took place on Saturday at Dirt Trax Middelburg.

  • Provinsiale sewessterre in Middelburg

    Community galleries

    Mpumalanga se beste o/15- en o/17-sewesspanne is vandag (Vrydag) en Saterdag sake vir die provinsiale kroon by Hoërskool Kanonkop uitspook.

  • Provinsiale sewessterre by Kanonkop

    General

    Mpumalanga se beste o/15- en o/17-sewesspanne sal vandag (Vrydag) en Saterdag sake vir die provinsiale kroon by Hoërskool Kanonkop uitspook.

  • Drawwer getref in nagwedloop

    Crime

    Nagwedlope is onder die vergrootglas na mnr. Conrad Stoltz wat Woensdagaand deur ’n jaagduiwel getref is.

  • Nkangala athletes qualify for SA Championships

    General

    30 Nkangala Athletic Academy Athletes qualified and were selected to represent Mpumalanga Province at the South African Cross Country Championship…

  • Oudspelers weer byeen

    General

    Oud spelers van die omgewing kom weer by Dirk Meyer se oord naby Witbank bymekaar Donderdag om 11:00.

  • Gallery: Bokkoors tref dorp

    Community galleries

    Dit was wel ’n warrelwindbesoek, maar as die Springbokke inrol, staan tyd stil! Die paar minute wat inwoners gekry het…

  • Springbokke maak kuipstop hier!

    General

    Die Springbokrugbyspan gaan op pad na Nelspruit ’n kuipstop in Middelburg maak.

  • Wie sal wen tussen die twee spanne?

    General

    Toe die Lions verlede naweek op Emirates Airlinepark met die Highlanders klaargespeel het, het hulle vir die eindstryd van die…

  • Steval Pumas reg vir Curriebeker

    General

    Die Steval Pumas het Woensdag, 27 Julie tydens wat beskryf word as ’n ‘hoogs produktiewe strategiese sessie’ ter voorbereiding vir…

  • Kompetisie: Wen twee kaartjies vir Saterdag!

    General

    Die Middelburg Observer gee twee kaartjies vir Saterdag se halfeindstryd tussen die Lions en die Highlanders op Ellispark weg.

  • JC in SA-skolespan

    General

    JC Pretorius se harde werk is beloon met ’n plek in die SA Skolespan. Die blonde flank van HTS Middelburg…

Back to top button