EntertainmentGeneralLifestyleLocal newsLocal sportNewsSport
Kompetisie: Wen twee kaartjies vir Saterdag!
Die Middelburg Observer gee twee kaartjies vir Saterdag se halfeindstryd tussen die Lions en die Highlanders op Ellispark weg.
Al wat jy hoef te doen, is om die volgende vraag te beantwoord:
• Watter Middelburger speel heelagter vir die Lions?
Los jou antwoord as kommentaar hieronder op www.mobserver.co.za en hou jou Facebook-inboks Vrydagoggend dop: jy mag dalk die wenner wees!



