GeneralLocal newsLocal sportNewsSport
Springbokke maak kuipstop hier!
Die Springbokrugbyspan gaan op pad na Nelspruit ’n kuipstop in Middelburg maak.

Die spelers gaan Sondag onder andere vir die inwoners van St Joseph’s Ouetehuis verras én ’n verfessie by die Bezuidenhoutsaal oorkant die brandweerstasie inwerk.
Die span speel op 20 Augustus teen Argentinië op Mbombela.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



