News

  • VIDEO: Caxton joins war against poaching

    Crime

    “We are in a war against poaching. One that will not be won in the field but in the boardrooms.”

  • Viva Motorhawe beroof

    Crime

    ’n Sekuriteitswag van Lezmin Sekuriteit is met ’n R5 aanvalsgeweer in die arm gewond toe rowers, wat toegeslaan het op…

  • Groblersdal budget

    Local news

    Besighede in Groblersdal kan maar hul deure sluit as die munisipaliteit sy 877% verhoging op eiendomsbelasting deurvoer.

  • VIDEO: Inbrekers seil op vloere rond

    Local news

    Die weddenskap agentskap, BET SA, was in inbrekers se teiken toe hulle deur drie besighede by die Midpark Sentrum gebreek…

  • Opvolg: AfriForum help boer

    Local newsUpdate

    Mnr. Martin Coetzee, die bejaarde boer wat op sy plaas buite Belfast aangerand en vasgebind is deur plakkers, gaan deur…

  • Almal soek ‘n stukkie ‘koek’

    Crime

    Die land se ekonomie en Jan Alleman mag dalk die knyp van 'n dreigende resessie voel, maar vir dwelmhandelaars groei…

  • Werkers gooi vullis in pad

    Local news

    Munisipale werkers het Woensdagoggend die vullis uit ’n groot industriële vullishouer op die pad in Eksteenstraat uitgegooi omdat daar ook…

  • Bejaarde aangerand en aangehou

    Crime

    'n Bejaarde eienaar van 'n plaas net buite Belfast is aangerand en vasgebind toe hy vir plakkers gevra het waarom…

  • Rooies op die wenpad

    News

    Die Rooi Bulle het hul onoorwonne rekord in die Makroskoolliga verleng met 'n sege van 24-22 teen HTS Witbank in…

  • Dink hy word gekaap

    Crime

    'n Agttienjarige jongman se kop is Saterdagaand oopgeslaan deur 'n man wat 'n insittende was in 'n wit BMW.

  • Deur rylopers vermoor

    Local news

    'n Boer van die Stoffbergdistrik het Maandag vertel hoe hy vir ure op 'n moordtoneel vir die polisie moes wag…

  • Update: Skoonmaak exposé maak steeds opslae

    Local newsUpdate

    'n Heksejag is deur die polisie van stapel gestuur om die mol, wat die direktief oor Woensdae se skoonmaak aan…

Back to top button