Video: Vrou van Nissan beroof

Rowers het met ’n splinternuwe Nissan Qashqai weggekom, nadat ’n werknemer van Middelburg Nissan met kabelbinders vasgemaak is.

Kapt. Khanyisile Zwane (polisiewoordvoerder) het Maandag bevestig dat die voertuig steeds nie opgespoor is nie.

As enige persoon inligting het oor waar die voertuig kan wees, kan hulle kol. Philah Mahlangu bel by 013 249 1406.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button