EntertainmentLifestyle

Clever Kidz hou pretdag

Die Clever Kidz privaatskool vir gestremde kinders hou op 30 Mei 'n pretdag met van 'n Wit Olifanttafel vir die ouer garde tot springkastele vir die kinders.

Al die kleuterskole (met hul ouers) word uitgenooi om te kom deel in hierdie spesiale dag.

Die dag is nie net vir kinders nie!

Ouers sal beslis ‘n winskopie raakloop by die Wit Olifanttafel, rustig kan kuier in die teetuin en kan boonop ‘n spitvarkie wen tydens die lootjietrekking!

Lootjies teen R10 is nou reeds beskikbaar.

Vir enige navrae rakende die pretdag, bel Susan by 072 044 4204.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

One Comment

  1. Baie dankie vir die mooi advertensie plasing van Clever Kidz se pret dag.Ek glo en vertou dit gaan suksesvol wees met die samewerking van ons gemeenskap.

Back to top button