EntertainmentLifestyle

Ina Bonnette kom praat

Ina Bonnette, die Modimolle monster slagoffer, sal Saterdag om 10:00 die spreker wees by die Kruisgenerasie gemeente (Volle Evangelie Kerk). Toegang is R100 per persoon en kaartjies sal ook by die deure beskikbaar wees. Vermaak sal verskaf word deur William J Visser. CD’s, asook Ina se boek sal te koop wees. Vir navrae en besprekings, …

Ina Bonnette, die Modimolle monster slagoffer, sal Saterdag om 10:00 die spreker wees by die Kruisgenerasie gemeente (Volle Evangelie Kerk).

Toegang is R100 per persoon en kaartjies sal ook by die deure beskikbaar wees.

Vermaak sal verskaf word deur William J Visser.

CD’s, asook Ina se boek sal te koop wees.

Vir navrae en besprekings, bel Annamarie Coetzee by 071 678 3986 of Hospice by 013 243 5713.

•Fondse wat geïn word, is ten bate van die Hospicevereniging.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button