EntertainmentLifestyle
Meer oor slange
Dit vind plaas by die kerksaal van NG Kerk Kanonkop, h/v Loerie- en Seringstraat. Alle lede en belangstellendes word uitgenooi om die geleentheid by te woon. Heerlike kaneelsuiker en pannekoeke saam met koffie of tee word bedien. Tydens die geleentheid sal Victor Boshoff, bekende slangkenner, die klub meer inligting gee oor slange, iets wat stappers …
Dit vind plaas by die kerksaal van NG Kerk Kanonkop, h/v Loerie- en Seringstraat.
Alle lede en belangstellendes word uitgenooi om die geleentheid by te woon. Heerlike kaneelsuiker en pannekoeke saam met koffie of tee word bedien.
Tydens die geleentheid sal Victor Boshoff, bekende slangkenner, die klub meer inligting gee oor slange, iets wat stappers alte dikwels op roetes teëkom.



