School sportSport
Dinge weer klassiek in 2015
Die jaarlikse groot derbystryd tussen HTS Middelburg en Hoërskool Middelburg vind weer op 16 Mei 2015 plaas.
Middies sal dan gasheer speel vir hierdie reuse gebeurtenis op die dorp se sportkalender.
Die gala-aand is op 7 Mei 2015.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



