School sportSport
Barend na Haaie
Barend Smit is een van 12 skoolspelers wat deur die Haaie vir 2015 nadergetrek is.
Smit was vanjaar die kaptein van die Rooi Bulle en het ook op heelagter die SA Skole-span gelei.
Skoolspelers na Haaie: Ngonidzashe Chidoma (Northwood), Erich Kankowski (Piketberg), Kabelo Motloung (Northwood), Rikus Swart (Noord Kaap), Christie van der Merwe (Piketberg), Jaywinn Juries (Hentie Cilliers), Tristan Tedder (Kearsney), Sibusiso Nkosi (Jeppe), Wayno Visagie (Paarl Gim), Barend Smit (HTS Middelburg), Chris Lines (Kearsney), Morne Joubert (Glenwood).
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



