GeneralLocal sportSport
Middiehengelaars kan visvang!
Hoërskool Middelburg se hengelspan het die jaar in die tweede plek afgesluit, ten spyte daarvan dat hulle nie in die eerste kwartaal deelgeneem het nie.
• Uitslae per kwartaal:
Eerste kwartaal: nie deelgeneem nie.
Tweede kwartaal: tweede plek.
Derde kwartaal: tweede plek.
Vierde kwartaal: tweede plek.
• MHS-leerders eindig vir die jaar soos volg:
Dirk Putter: algeheel derde
Miranda Putter: algeheel negende
Vian Jansen: algeheel 13de
Jean Lottering: algeheel 18de
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




