Local sportSport

Marius word Blou Bul

Hoërskool Middelburg se kaptein en Cravenweekslot, Marius Verwey, gaan volgende jaar die groen en goud van MHS vir die blou van die Bulle verruil.

Verwey het ‘n kontrak van twee jaar met die Pretorianers onderteken en sal dus vir hul o/19- en o/21-spanne speel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button