GeneralLocal sportSport
Tour de Farm ‘n kragtoer
Reg, "kragtoer" is dalk nie taalkundig die korrekte woord om 'n bergfietswedren te beskryf nie, maar dit rol lekker van die tong en dit klink sommer indrukwekkend.
En indrukwekkend was die Tour de Farm by ALZU Petroport beslis.
Verlede jaar was daar 784 deelnemers; vanjaar het dié getal na 1358 gebokspring – ‘n groeipersentasie van meer as 70%!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



