Local sportSport
Pumas bly op wenpad
Die Pumas het gewys dat hulle 'n span is waarmee daar rekening in vanjaar se Curriebekerreeks gehou met word, toe hulle die Cheetahs 31-17 in Bloemfontein geklop het.
Dit was die Laevelders se vierde sege teen die land se beste provinsiale spanne.
Pumas: Drieë: Hennie Skorbinksi, Marius Coetzer, Rosco Speckman. Doelskoppe: JC Roos, Justin van Staden. Strafskoppe: Van Staden (4).
Cheetahs: Drieë: JP du Plessis, Sarel Pretorius. Doelskoppe: Pieter-Steyn de Wet (2). Strafskop: De Wet
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



