Local sportSport

Pumas verloor na rustydvoorsprong

Twee Curriebekerwedstryde en twee top-unies lekker skrikgemaak.

Maar anders as verlede week se Cheetah-sege, het die Pumas die naweek teen die Haaie in Durban vasgeval.

Corne Steenkamp se span het rustyd met 7-6 voorgeloop, maar het uiteindelik 17-34 verloor.

• Puntemakers.

Haaie: Drieë: SP Marais, Monde Hadebe, Lubabalo Mtembu, Jacques Botes. Strafskop: Fred Zeilinga (2). Doelskoppe: Zeilinga en Pat Lambie (3).

Pumas: Drieë: Frikkie Spies, Renaldo Bothma. Strafskop: JC Roos. Doelskoppe: Justin van Staden, Roos.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button