Local sportSport

Karien weer beste in bikini!

Karien van der Wal was die naweek die vrouekampioen in die Vroue Fiksheid bikini-afdeling (tot 172cm) by die IFBB Mpumalanga provinsiale kompetisie.

Sy het die afgelope jaar aan verskeie kompetisies deelgeneem waar sy in Juliemaand onder andere die mej. SA Extreme strandbikini-afdeling gewen het.

As wenner van die provinsiale kompetisie, dring sy nou deur na die SA’s in Kaapstad in September, waarna die wêreldkampioenskappe in Kanada (Oktober) wink.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button