Local newsNews
VIDEO: “Annale van ‘n Windgat”
Mense het Donderdagaand 14 Augutus geskree soos hulle lag tydens die skreeusnaakse eenman komedie, “Annale van ‘n Windgat” (met Craig Morris) en die opvolg. “Jou Gat my Skat” (met Marrisa Drummond en Cobus Venter).

Die vertonings is by die HTS Auditorium aangebied.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




Dit was beter as fantasties en ek moes my gat optel nadat ek hom af gelag het. All 10 van ons om die tafel ins 3 kinders kon nie ophou lag nie. Al 2 vertonings was blerrie goed en die kinders het al 3 ontmoet vir fotos en hand tekeninge.