Local sportSport

Pumas baas op Kees

Die Pumas het hul Boland-eweknieë 52-20 op die Kees Taljaard Stadion geklop. Coenie van Wyk, Corné Steenkamp en Ruwellyn Isbel het elk twee drieë in die sege gedruk.

Die span speel die naweek teen die Blou Bulle op Mbombela Pumas: Drieë: Coenie van Wyk (2), Corne Steenkamp (2), Ruwellyn Isbel (2), RW Kember, JC Roos. Doelskoppe: Roos (2), Justin (3), Vincent Koch.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button