Local sportSport

Christie die hemelbesem

Maatband, maatband in die hand; wie is die langste in Cravenland? In alle waarskynlikheid is dit Christie van der Merwe.

Van der Merwe se lengte is aanvanklik as 1.98 meter op die program aangeteken, maar die Boland se hemelbesemslot staan in werklikheid 2.02 meter in sy sokkies.

Tydens ‘n fotoneemsessie het Van der Merwe selfs bo die Springbokslot, Flip van der Merwe, uitgetroon.

• Sy pa, Chris, het ook vir die Boland op slot uitgedraf en het uiteindelik 147 wedstryde vir die Kavaliers gespeel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button