Local sportSport

Old Boys gee mildelik

Die HTS/MHS Old Boys-derby was nie net 'n inisiatief van pret, sportmangees en klipharde rugby nie.

Die spelers het ook fondse vir Alec Strydom junior se mediese koste ingesamel. En die “ou manne” het nie teleurgestel nie.

Hulle het tydens ‘n funksie by HR City ‘n bedrag van R100 000 aan die Strydoms geskenk om die uitstaande mediese bedrag te dek. Die jong Strydom het ook ‘n spesiale rugbytrui met die handtekeninge van al die betrokke spelers ontvang.

Volgende jaar se derby behoort selfs groter te wees, met selfs meer lewens wat positief aangeraak word.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button