Local sportSport

Kranspoort vroue-ope

Die Kranspoort vroue-gholfope word op Saterdag, 21 Junie 2014, weer aangebied.

Dit is die derde jaar wat die gewilde vroue-ope op Kranspoort aangebied word.

Die kompetisie word oor 18 putjies gespeel met ‘n wenner in beide die gross en nett kategorieë.

Die inskrywingsfooi, wat ‘n ligte middagete asook koffie en tee vroegoggend insluit, is R160 per persoon. Gholfkarretjies kan ook gehuur word teen R160 elk.

Besprekings moet voor 19 Junie, om 15:00, gedoen word by 082 715 6029 waarna die afslaantye bevestig kan word met die klub.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

One Comment

Back to top button