Local sportSport
Ougatte is bakgat
Middelburg Ougatte en die Laeveld Leeulopers het in ’n vermaaklike wedstryd Saterdag die grondslag vir die Pumas/Luiperds-tweedstryd op die Kees Taljaard Stadion gelê. Drieë is onder andere nie toegeken nie omdat ’n speler te vinnig gehardloop het, te ver gehardloop het of nie die bal na een van sy mede-spelers versprei het nie. Maar toe …
Middelburg Ougatte en die Laeveld Leeulopers het in ’n vermaaklike wedstryd Saterdag die grondslag vir die Pumas/Luiperds-tweedstryd op die Kees Taljaard Stadion gelê.
Drieë is onder andere nie toegeken nie omdat ’n speler te vinnig gehardloop het, te ver gehardloop het of nie die bal na een van sy mede-spelers versprei het nie.
Maar toe die eindfluitjie blaas, is die Ougatte as die wenners gekroon. Wat die telling was, weet baie min mense.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



