GeneralSport

Twee kry Viking-pryse

Twee Middelburgers is tydens Vikings Christian Rugby Academy se jaarafsluiting vereer.

Jacques Petzer-Moore is as die mees waardevole speler van die jaar én die mees toegewyde student van die akademie aangewys. Hy gaan nog ’n jaar as assistent-afrigter aanbly.

Francois de Kock het ’n toekenning gekry vir sy Griekwas o/21-deelname.

Die oud-Springbokkaptein, John Smit, was die gasspreker gedurende die geleentheid.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button