Community galleriesGalleriesLocal newsNewsSchools galleries
Ekonoom en rugbyman by ontbyt
Laerskool Middelburg het sy jaarlikse sakeontbyt aangebied in die ouditorium van HTS Middelburg.

Die volgepakte ouditorium het geluister na die ekonoom van die Efficient Groep, Dawie Roodt en die hoof van die Leeus Rugby-unie, Rudolf Straueli.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



