GeneralLocal newsLocal sportNewsSport
Fouché behaal driekuns
Die oud-Koedoekop, Eddie Fouché, het ’n sleutelrol in die o/21 Leeus se wegholoorwinning van 95-8 teen die Luiperds gespeel.

Fouché het op binnesenter uitgedraf en ’n driekuns van drieë gedruk en met drie doelskoppe geslaag.
Die span word deur HTS Middelburg se Barend Smit aangevoer.
• Smit se span speel die naweek teen die Blou Bulle op Emirates Airline Park.
Albei die spanne het nog nie die seisoen verloor nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



