EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Draf in nag

Laerskool Staatspresident C.R. Swart bied volgende Woensdag (31 Augustus) 'n nagwedloop by die skool aan.

Die 10 km (R30) begin om 19:00 en die 4.9 km (R20) om 19:05.

Medaljes sal aan die eerste 1 500 atlete gegee word.

• Groot gelukspryse soos ‘n naweek by Forever Loskopdam, asook by Olifants River Lodge, kan gewen word.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button