EntertainmentLifestyleLocal newsNews
Kuier saam met Bosveldklong
Die bekende Thys, die Bosveldklong, tree op 30 September, om 18:00, by Riverside Estate op.
Kaartjies beloop R110 vir volwassenes en R50 vir kinders (o/12 jaar).
Verversings sal te koop wees.
Vir navrae en besprekings, bel Sherall du Preez by 072 677 5733 of Franz Viljoen by 072 700 5555.
• Fondse wat geïn word is ten bate van Kansa Hoëveld.



