EntertainmentLifestyleLocal newsNews
Theuns Jordaan kom sing
Die sanger Theuns Jordaan, tree Woensdagaand (26 Maart) in die Banketsaal op.
Kaartjies R120 vir Volwassenes en R80 vir kinders.
Vir navrae en besprekings bel die CVO – skool.
Kontak nommer:
013 282 82 55



