EntertainmentLifestyleLocal newsNews
Chris Chameleon Donderdag hier
Die bekende sanger, Chris Chameleon, wat sy stem soos ’n ‘verkleurmannetjie’ kan verander, tree Donderdagaand in die HTS Auditorium op.
Omdat die geleentheid deur die DA aangebied word, sal die DA leier, Helen Zille, ook die funksie bywoon.
Kaartjies wissel tussen R100, R150 en R300 (nader aan verhoog) en is beskikbaar by Sanmari’s Boutique of bel Anphia Grobler by 076 830 3123.



