‘God se mooiste blom’
Die oud Hoërskool Middelburg leerling het diep in mense se harte ingekruip. Vriende en familie van regoor die wêreld vlieg na Suid-Afrika om haar begrafnis by te woon. Sy sal Donderdag, 20 Maart, vanuit die Gereformeerde Kerk in John Magagulastraat (Coetzeestraat) begrawe word. Haar pa, Louwrens, kan gebel word vir navrae by 082 472 8059. …
Die oud Hoërskool Middelburg leerling het diep in mense se harte ingekruip.
Vriende en familie van regoor die wêreld vlieg na Suid-Afrika om haar begrafnis by te woon.
Sy sal Donderdag, 20 Maart, vanuit die Gereformeerde Kerk in John Magagulastraat (Coetzeestraat) begrawe word.
Haar pa, Louwrens, kan gebel word vir navrae by 082 472 8059.
Een van haar vriende, Jeanine van Wyk, het Donderdag op Facebook gesê:
“My gebed vir gisteraand was ‘Liewe Jesus seblief maak vir Anja gesond.’ Vanoggend laat weet Liewe Jesus ons almal dat Hy Sy mooiste ooiste, spesiaalste, pragtigste blom, kom haal het. My hart is seer Anja, maar jy is op ‘n beter plekkie. Sag slaap Annibun.”
jana@mobserver.co.za




Ou Anna~panna was voorwaarlik God se mooiste blommetjie…ons harte is stukkend, sy sal altyd in ons memories bly voortleef. Ons innige simpatie aan haar ouers en broer, geen woorde kan “nou” die pyn en verlange ligter maak ni, maar hou vas aan Jesus hy sal julle die krag gee… Liefde Kruger-gesin