Community galleriesGalleriesLocal newsNewsSchoolsSchools galleries
Historiese toer vir graad vier’s
Die hele ondervinding is geskoei op hulle nuwe CAPS leerstelsel waar die kinders ’n taak moet doen oor die geskiedenis van hul dorp en is aangebied in samewerking met die Onderwys Departement. Op die roete het hulle onder andere ’n familielid van Sarie Marais (oor wie die liedjie geskryf is) ontmoet en die liedjie “Sarie Marais” en …

Die hele ondervinding is geskoei op hulle nuwe CAPS leerstelsel waar die kinders ’n taak moet doen oor die geskiedenis van hul dorp en is aangebied in samewerking met die Onderwys Departement.
Op die roete het hulle onder andere ’n familielid van Sarie Marais (oor wie die liedjie geskryf is) ontmoet en die liedjie “Sarie Marais” en “Vader Jacob” aangeleer.
Daar is verder gesels oor die bome en monumente in Van Blerkplein en die Meijersbrug, asook die Witkerk is besoek.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
















Child protection day is a good thing but my heart is so happy now because the guy who have lot of cases on rape and assault has been sentenced to life.I like kids a lot so if i hear something that touches them my heart feel sad.