Egpaar vertel van hartseer én dankbaarheid

’n Egpaar wat hul trots in hul sak moes steek om hulp te vra nadat hulle alles verloor het, het na vore gekom om dankie te sê vir “Kleine Engele.”

Hierdie projek laat hulle nie voel asof hulle net bakhand staan nie, maar hulle géé eers, voordat hulle ontvang.

Gaan lees in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer van hierdie unieke projek wat op ’n ruilbasis kinderklere vir behoeftige gesinne gee en hierdie mense ’n gevoel van waarde gee, omdat hulle op hul beurt weer te klein klere terugskenk aan die projek.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button