EntertainmentLifestyle
Tjiff en Tjaff kom kuier
Die vermaaklike Tjiff en Tjaff sal op 24 Oktober by Laerskool Dennesig optree.
Kostes beloop R60 per kaartjie en die vertoning begin om 11:00.
Vir navrae bel 079 516 1928 of 073 206 1376 of 079 493 8000.



