Video: Middelburg Old Boys en KykNet Dorp van die jaar!

Danie Gerber, die Springbok legende, het Saterdag weer vir oulaas sy rugbystewels afgestof en vir die Renegades teen Hoërskool Kanonkop uitgedraf in die jaarlikse Old Boys Rugbydag.

Maar rugby is op hierdie Middelburg bymekaarkom eintlik in die agtergestoeltes ingeskuif want daar was nie veel meer as dit.

Valskermspringers, ’n Kwêla Stem Vir Middelburg stalletjie, hordes windpompe wat ingeskryf is vir die Dorp van die Jaar, AFGRI uitstalling, braaivliesgeure, ’n groot kampvuur, musiek en kuier, kuier, kuier!

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button