Video: Lutzkie slagoffer van reuse komplot

Was die bekende sakeman, mnr. Frikkie Lutzkie, vasgevang in ’n komplot om sy Zimbabwse plaas in die hande te kry.

Jana Boshoff was self in Zimbabwe en het die spoor gevolg van mnr. Lutzkie se hofsaak en sy stryd om drie mans aan die pen te laat ry.

‘n Ondersoek deur president Robert Mugabe se kantoor, het gelei tot die oopvlek van ‘n komplot waarin mnr. Lutzkie se helikopterongeluk gebruik is om Doddieburn Ranch, waarop hy miljoene rande spandeer het, in die hande te kry.

Lees meer in hierdie week se Middelburg Observer koerant.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button