Video: Huis brand in AD Keet straat

Ja, wonderwerke gebeur steeds!

En ja, beurtkrag saai steeds verwoesting.

’n Kragopwekker het Woensdagaand ontplof terwyl daar beurtkrag in Gholfsig was.

Daleen Naude het met die inwoners gepraat, wat vertel het hoe het een na die ander wonderwerk die aand plaasgevind.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button