EntertainmentLifestyle

Care Village bederf

Die kinders wat gedurende die feesseisoen by die Middelburg Care Village bly, is by Dros met 'n spesiale kersete bederf.

Buiten lekkernye, het die span van Dros en Honey ook gesorg dat elkeen ‘n kerskous kry propvol geskenkies.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button