Local newsNews

Kokkedoor stel boek bekend

Die Kokkedoor van die eerste reeks, Poppie Coetzer, het haar boek, "Tannie Poppie Kook" in Middelburg by Bargain Books kom bekend stel.

Cindy Coetzee (Mpumalanga vise-president) en Ria Roets (Kosmosstreek VLU skakelbeampte) het saam met haar gekuier by die bekendstellingsgeleentheid.

• Tannie Poppie, ook bekend as “almal se ouma” is woonagtig in die Kriel Ouetehuis en lid van die Carpe Diemstreek VLU. Met KykNet se eerste Kokkedoor realiteitsreeks het sy haar in elke Suid-Afrikaner se hart ingekook. Sy deel in dié boek nou haar gunsteling, beproefde en staatmaker resepte met almal.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button