EntertainmentLifestyle
Kuns en kultuur by Ouklip
Die Oukliplede het 'n spesiale kuns- en kultuur takvergadering gehou.
Calike Renierse en haar pa, Chris, het die mooiste liedjies van toentertyd gesing. Veral die ou Halleluja liedere het menige Oukliplid ‘n traan laat wegpik.



