EntertainmentLifestyle
Padspeke sing by Loskop
Dit is Saterdag tyd vir die Middelburg Ferrochrome Loskop Fietswedren en al die wedrenne begin en eindig by Forever Resorts Loskopdam.

• Datum: 29 November (Saterdag)
• Afstande: 80 kilometer; 45 kilometer en 20 kilometer.
• Wegspringtye: 08:00 (80 kilometer); 08:05 (45 kilometer); 08:10 (20 kilometer). Afsnytyd is 12:30 en die prysuitdelingsfunksie begin ook dan.
• Inskrywingsgeld: R110 (80km); R80 (45km); R40 (20km). Tydelike lisensies is beskikbaar teen R35.
• Inskrywings en die afhaal van nommers kan van 06:00 tot 07:30 nog op die dag van die wedloop gedoen word, maar vooraf-inskrywings word aanbeveel.
• Vir meer inligting, bel Kobie (083 635 5965) of vir Peet (084 555 1806).



