EntertainmentLifestyle

Elani beste in Mpumalanga

Elani Nel is aangewys as die beste sanger tydens die Nasionale Eisteddfod se Mpumalanga prysuitdeling.

Sy was tweede in die senior top tien afdeling.

Dit is die sesde agtereenvolgende jaar wat Elani as beste sanger aangewys is. Sy het ‘n spesiale toekenning daarvoor ontvang.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button