EntertainmentLifestyle
SAVF Tehuis hou basaar
Die SAVF Tehuis vir Bejaardes se jaarlikse basaar en die inwoners het al bokse vol artikels gemaak vir hul aktiwiteitstafels.
Van handgebreide teddiebere tot doilies en ander kunstige artikels sal te koop wees.
Buiten kuns, gaan besoekers ook trakteer word op allerlei eetgoed én ‘n vleistafel.



