EntertainmentLifestyle

Wedrenne by Raceway

Rietkuil Raceway het Saterdag 09 Augustus vanaf 16:00 weer wedrenne op die teer ovaalbaan reg langs Arnot Kragstasie.

Daar sal in agt verskillende klasse deelgeneem word en baie nuwe jaers en karre sal te sien wees.

Hekke open al op 12:00 en toegang is R40, R20 vir laerskoolkinders (7-13 jaar) en R15 per voertuig.

Verversings sal te koop wees.

Vir navrae, bel Kobus by 073 173 3988.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button