EntertainmentLifestyle

Bobby kom sing

Laerskool Kanonkop het die gewilde sanger, Bobby van Jaarsveld, na die dorp genooi.

Bobby tree op 26 Junie, om 18:00, by die HTS Auditorium op.

Toegang is R100 per persoon en R150 vir VIP-kaartjies.

Kaartjies is beskikbaar by Laerskool Kanonkop, Hoërskool Kanonkop en Hoërskool Middelburg.

Vir navrae, bel 076 034 8060 of Laerskool Kanonkop by 013 245 1041.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button