School sportSport
Middiemasjien gerat vir atletiekseisoen
Hoërskool Middelburg se atlete is gerat en gereed vir die komende seisoen. Hul eerste stop op die pad na die Interhoër is volgende Vrydag (23 Januarie) wanneer hulle aan 'n byeenkoms by Hoërskool Hoogenhout deelneem.
Hou vanjaar gerus die talent van onder andere Romeo Dikotope, Lebogang Maloka, Somey Uys, Rihani Lombard, Neil Scott, Simoné Erasmus en Elzaan Pretorius dop.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



