School sportSport
Byna tyd vir groot krieketweke
Die nasionale skoolkrieketweke is om die draai en verskeie dorpspelers wat vir die provinsiale spanne gekies is, gaan in aksie wees.
• 11-15 Desember: o/17’s in Johannesburg
• 13-17 Desember: o/15’s in Oudtshoorn
• 17-22 Desember: o/19’s in Pretoria.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



