School sportSport

Middiemeisies kan kolf

Hoërskool Middelburg se dogterskrieketspan het Kanonkop - die voorlopers in die liga - met 35 lopies geklop.

Middies teken 134/2 aan en beperk Kanonkop tot 99/8. Nikita Evans is die speler van die wedstryd. Sy het 38 lopies aangeteken en 4/21 laat kantel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button