School sportSport
Middies jaag tennisdrome
Hoërskool Middelburg se tweede tennisspan was die naweek in aksie by Hoërskool Nelspruit se Droomtoernooi. Goeie uitslae het beteken dat hulle die kompetisie as naaswenners afsluit.
Uitslae (MHS se telling eerste):
• 31-11 teen Hoërskool Ermelo
• 19-24 teen Nelspruit
• 36-6 teen Curro Nelspruit
• 24-19 teen Klerksdorp
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



