Local sportSport
Johan slaan kolhou
Johan Strydom het Saterdag ’n kolhou geslaan op putjie drie by die Middelburg Buiteklub.
Volgens Johan is dit die eerste keer dat hy ’n kolhou geslaan het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



